top of page

Glentana 0p die strand, by Meet at sea 

ons trou !

Screenshot 2026-08-03 at 13.37_edited.png

September  26, 2026 | 11:00 am

Jaco & Marésa 

Screenshot 2026-08-03 at 13.37_edited.png

Uiteindelik die regte een

 Ons dag

Soms ontmoet jy die regte persoon en jy weet net. Ons het presies dit in mekaar gevind: iemand om die alledaagse mee te deel , om saam te reis, om rustig mee te loop en om eenvoudig langs te leef. 

Hoe dit verloop

11:00

12:30

Die dag

Ons sê JA veraltyd

Middagete by Meet at sea

Op die strand by Glentana, parkeer by Meet at Sea, kom 'n paar minute vroëer en wikkel jou tone in die sand

Op die strand by Glentana, parkeer by Meet at Sea, kom 'n paar minute vroëer en wikkel jou tone in die sand

Screenshot 2026-08-03 at 13.37_edited.png

Goed om te weet 

Die kleiner dingetjies

GOED OM TE WEET

​

Daar is 'n lekker ontbyt en koffie plek - Glentana Café vir die wat vroeg is of net op die strand wil stap 

WAAR

​

Die Strand, Glentana - onder by Meet at sea 

​

11:00

DRA

​

Casual - strand troue

​

Onthou 'n warm ding

en 'n sambreel 

Geen persente

​

Bring jouself met 'n klimlag kom geniet die dag saam met ons 

​

RSVP  

enige vrae 

​

Jaco: 083 376 2847 

​

bottom of page